Kontak Ons
GOD is goed....In alle tye.
Indien jy enige verdere inligting rakende "Vir Christus" wil hê, kontak my gerus by Charlk@virchristus.co.za. Of voltooi die gedeelte hieronder:
Indien jy 'n organisasie is wat nie tans enige aanlyn verteenwoordiging het nie en wat wil bemark, kan my gerus kontak om gratis bemarkings geleenthede te bespreek op my organisasie bladsy.
Neem kennis dat die bemarking net vir Liefdadigheids organisasies is.
Nodige navraag en onderhoude sal gevoer word om te bevestig of die organisasie wat wil adverteer wel 'n Liefdadigheids organisasies is .