VirChristus/ForChrist

Werk, Leef en Getuig..Christus Leef /Work, live and preach..Christ Lives     

Oor VirChristus 

Die idée agter "VirChristus" is ‘n plek waar mense bemoediging kan kry en daardeur GOD se naam verheerlik kan word. "VirChristus" se hoofdoel is om die woord van God te verkondig en mense nader aan hom te bring.

   VirChristus sluit in:

  • 'n Boodskap wat gehoor moet word. 
  • 'n Plek waar liefdadigheids organisasies kan adverteer wat nie aanlyn verteenwoordiging het nie.
  • ‘n vers en gedagte van die week.
  • Om mense te vertel watse wonderwerke het God vir jou gedoen.


"Vir Christus" se visie is om die leer van CHRISTUS beter te verstaan en te belei. Om vissers van mense te wees. Om SY naam te veheerlik deur alles wat ons doen, dink en sê. "VirChristus" is daar om mense nader aan die werke van GOD te bring, God se kinders sowel as al GOD se verlore skape. "VirChristus" skep ‘n tuiste waar mense kan bymekaar kom om oor GOD, van GOD en met GOD te praat. "VirChristus" sal vir mense  wys hoe groot GOD regtig is.

  Ons missie is om:

  •    "Vir Christus" te werk,
  •    "Vir Christus" te belei
  •    "Vir Christus" te leef
  •    "Vir Christus" te getuig
  •    "Vir Christus" te bedien